Johannesburg. - Water vir die Waterberg. Dit is die grootste struikelblok vir die bou van Medupi en nog drie kragsentrales naby Lephalale wat van dié gebied die snels groeiende in die land sal maak.
Klein Bar Pub en die Gypsy Jokers-motorfietsklub hou op 11 Julie 'n spesiale fondsinsameling, en dit sal waardeer word as die ...